Sunday, April 1, 2012

Brawe huisies

Ek vermoed die muur is bietjie moeg. Die kompleks was gebou vir weduwees en ander ouer vroue sonder heenkome. 'n Paar eeue gelede, uiteraard.

Dappere huisies wat so ver vooroorleun. Om beter te kan sien, my kind?

No comments:

Post a Comment