Sunday, April 1, 2012

Fast Ferry foto's




Ons is Saterdag Dordrecht toe maar in plaas van die vinnige treinmetode volg, het ons besluit om met die fast ferry (die waterbus) vanaf Willemskade verby Kinderdijk te gaan. Dit was 'n lekker uitstappie met heelwat vars lug, baie water en 'n groot hoeveelheid gelag.

'n Titanic momentjie so agterop die boot

Jeanet ook aan die Titanicen

Reflective Laura. Ek is mal oor haar haarkleur!

No comments:

Post a Comment