Saturday, April 30, 2011

Oggend Fietsrit

Gelukkig het ons bergfietse. Die paadjies wat ons gekies het, was nie almal ewe trapvriendelik nie. Maar dit was 'n heerlike inspannende-onspannende oggend.



My brawe vriendin: Daai water is bitterlik koud.

'n Boot besig om Scheveningen se hawe uit te vaar.



No comments:

Post a Comment