So wat moet nog gedoen word? Op die moue moet nog wit kat om al die goue koord gewerk word en daar moet koord vasgewerk en gestrik word oral waar die pante bymekaarkom. Verder moet ek daardie goue lap wat ek Vrydag by die mark gekoop het, omtower in 'n rok wat ek daar onder kan dra. Die ski-pants en T-hemp is wel gemaklik, maar dit pas nie heeltemal by die genre nie.
I did it, I did it! Sorry, moes dit net uit die gestel uit kry...
