Monday, April 5, 2010

Die blou rok - origins

blou en wit - die halfklaar jurk

bolyf

hulpmiddele
versigtig om die draaitjies

puzzlestukke. Ek moes 8 van daardie mou-pante uitknip


Die halfklaar produk. Daar kort nog heelwat werk, maar ten minste is dit nou in een stuk.


Ek en my kleinsus giggel oor die blourok geloof en oor ek nou juis daardie kleur gekies het vir my Fantasy Fair rok. As ek ooit daai geloof aanhang, hoop ek dit weeg minder as die een. So ver - sonder die ogies en koord, die strikkies op die skouers en die krale onder aan die moue, weeg hy 2.1kg... Ek kyk daai moue en hulle sleep reeds op die grond as ek nie my arms oplig nie. Elke keer wat ek nou aan krale daar dink, kry ek visioene van blikke en ou skoene agter 'n troukar aan.

No comments:

Post a Comment