Sunday, April 25, 2010

Elf fantasy fair: Nelle





Dit was 'n hele paar ure se werk die. Alles natuurlik die moeite werd. Op die fees het ek twee ander vrouens gesien wat ook die patroon gebruik het, maar my rok was natuurlik mooier... Die dag was sonnig, maar nie te warm nie en daar was genoeg om te sien - en natuurlik om oor te lag - om mens 'n hele week mee besig te hou.

No comments:

Post a Comment