Sunday, April 25, 2010

Elf fantasy fair: Publieke vervoer





Snaaks al die kyke wat mens kry as jy so opgedress in die openbaar durf verskyn. Ek dink die snaakste is die mense wat wil kyk, maar nie wil lyk of hulle kyk nie. Ons het na die tyd nog 'n draai by Burger King gaan maak ook en ek dink 'n paar klante het amper verstik. Een suksesvolle dag dus.

No comments:

Post a Comment