Monday, April 5, 2010

Ietsie in en uit die oond




My skoonsussie is swanger. Dus ietsie in die oond - volgens tradisie 'n broodjie. By ons, al is dit in die leuke teflon broodpan gebak, is die ietsie uit die oond uit 'n boerencake. Mens eet dit met botter (en konfyt as jy so voel) en dit hoef nie versier te word nie. Soms verbaas my man se talente my.

No comments:

Post a Comment