Saturday, April 10, 2010

Fray Bentos Pies



Ek herinner my dat Fray Bentos 'n sout smeersel was - iets soortgelyks aan Marmite. Maar, soos wat ek uitgevind het dat Toyota ook 'n naaimasjien en Suzuki ook 'n gewone kar ipv 'n motorfiets kan wees, kom ek nou agter dat Fray Bentos net die 'brand name' was. Die pasteitjies was wel heerlik.

No comments:

Post a Comment