Saturday, April 10, 2010

Om 'n rok aanmekaar te timmer



As my bure vandag moes kom vra van waar die groot kabaal en herrie uit ons woonstel, sou ek hulle kon vertel het ons is besig om vir my 'n rok te maak en daarvoor gebruik ons 'n hamer en 'n skroewedraaier. Hulle sou nie blameer kon word as hulle gereken het dit is dalk panster of 'n borstrok nie. Die waarheid is soms saaier as die verbeelding.

No comments:

Post a Comment