
Warm sjokolade teen die koue klimaat



Wie aan die een kant van die vallei afklim, moet aan die ander kant weer opklim.

'n Halfbevrore stroompie in die valei-tuin van Chatau Luxembourgh

Alle paaie lei iewers heen. DiƩ in die mistige sneeu maak net mooier foto's.


Vir diegene wat vir Rods ken, sal hierdie foto baie dinge verduidelik. As selfs hy opzip teen die koue, moet julle weet hoe verskriklik koud Sondag was. As julle dit nie kan uitfigure nie, kyk na die dashboard display bietjie laer af.

Luxembourg op 'n mistige Sondagoggend

brrrrrrrrrr (en dis al amper middag)

yskristalle teen die kar

Hilton Hotel Luxembourg. Ons het op die 10de vloer gebly.
No comments:
Post a Comment