Sunday, February 7, 2010

Makulu eiers


Volgens die internet, weeg 'n Large eier so 62g en as ek reg onthou 'n XL enigiets bo 73g. Hierdie twee dubbeldore het so net duskant 'n 100g elk geweeg. Die 10 eiers wat ek by die mark gekoop het, was dus omtrent 'n kg. Ek dink nie hierdie is die grootte wat Weigh Less in gedagte gehad het toe hulle 1 protein as 1 eier getel het nie.

Rods het empatie met die arme hoenders wat dese klein volstruiseiers moes lĂȘ...

No comments:

Post a Comment