Sunday, February 7, 2010

Natasha se rok

So 'n regte middeleeuse rok (jurk in Nederlands).

Mooi detail op die moue

Wanneer die patroon gevolg word, is die nek agter heeltemal te wyd. DiƩ is na die pylnate toegevoeg is tot die patroon

Die soom is laer agter as voor. Handig vir trappe klim.

No comments:

Post a Comment