Sunday, August 1, 2010

Myne


Die is eintlik 'n mans-onderbroek as ek die ekstras voor reg interpreteer. Maar cute. Nou dat ek die broek het, het ek nog een groot begeerte. Ek wil leer om met photoshop te werk, dat ek die selluliet op my bobene kan wegtower. Dis dit of ek moet maar verder fietsry. En fietsry is moeite. Dieet ook. Maar op die stadium is daar 5kg van my waarmee Rods nie wettiglik getroud is nie. Dalk moet ek maar daai geel fietspomp gebruik en aan die beweeg kom.

No comments:

Post a Comment