Tuesday, July 21, 2009

Jellie


Engelse jellie kom in super gekonsentreerde blokkies uit die pakkies uit. Ek gee nie om hoe die oorsprong lyk nie, solank die eindresultaat soos die bekende en beminde proe. My maag verlang vandag SA toe.

No comments:

Post a Comment